Annelie

Friday, March 24, 2006

When the going gets tough...the tough start blogging!?

Ek vra nederig om verskoning dat ek so lanklaas iets geplaas het - ek moes myself dwing om te fokus op 'n baie dire akademiese situasie...en toe daar wel 'n bietjie vrye tyd was het ek (met 'n groot skok) besef dat my handboeke actually creative juices spontaan absorbeer...scary, but true...

Aan die ander kant van die spektrum: Appel se blog het intussen moerse uitgebrei, ten spyte van die feit dat hy self 'n druk akademiese program moes handhaaf (en boonop 'n paar dae uitstedig was)...gaan kyk gerus (al laat dit my blog 'n bietjie sleg lyk) - dis eenvoudig net goeie entertainment :-)

1 Comments:

Blogger Appel said...

Ek dink ek moet weer Kaapstad toe gaan, of ten minste net vir die dag wegkom sodat jy weer kan se^ ek is "uitstedig". Dit klink so eksklusief, dit klink so SR.

"Die redakteur is tans uitstedig. Laat 'n boodskap - Red"

5:05 PM  

Post a Comment

<< Home