Annelie

Saturday, March 18, 2006

Why Chuck Norris has to die

Ek is nie seker hoekom die hele wêreld ewe skielik obsessed is met Chuck Norris nie. Granted, hy was nog altyd 'n easy target wanneer dit kom by celebrities af-rip (hy en die e-tv dude wat sy program se naam uitspreek as Walkaaa, Texas Rangeaa!)...maar nou dink almal hy is die shit!? WHY? Hy's half-cowboy, half-Bruce-Lee-wannabe en sy jeans sit so styf dit sny die bloedtoevoer na sy...brein af...

Op Stellenbosch adverteer hy nou alles van waterbesparing tot die US Raadsverkiesing, en vorm hy ook die middelpunt van 'n smorgasbord lame-ass grappies op die netwerk. Soos in, Where do crop circles come from? Chuck Norris told the corn to 'get the fuck down'!

Give me a break, people...

1 Comments:

Blogger Marissa said...

Ek ken een Chuck Norris grappie, miskien twee. Maar hulle is lame, ja. Daar was ook nou al by twee verskillende geleenthede baniere by die krieket wat na die goeie Chuck verwys, soos in: Only Chuck Norris can save Australia now.

5:55 PM  

Post a Comment

<< Home