posted by Annelie Maré @ 10:53 PM
Hallo Minette
Hello Mnr de Appel. Hoekom los jy nie kommentaar oor Freek nie? Ek het gedink jy sou iets te se he? Is jy besig om dit eg te hou?
Dis my doedies daai!!!! My hart voel sommer so lekker warm om julle drie so te sien...(Was nie gisteraand al op jou blog nie, om een of ander rede? )
Hallo tannie. Ek herken daai uitspraak, dit kom van Fanus Rauchtenbach se Staal Burger. Een van die karakters het altyd gese "Dis my doedie daai". Mineut ek hou dit eg voorwaar
Jy's "spot on", Appel. Dit was Staal Burger self, al 40 jaar gelede, oor die RADIO. So 'n lui stem, met sy eie unieke intonasie. DIT was nou cool in die 60's.
Post a Comment
<< Home
View my complete profile
5 Comments:
Hallo Minette
Hello Mnr de Appel. Hoekom los jy nie kommentaar oor Freek nie? Ek het gedink jy sou iets te se he? Is jy besig om dit eg te hou?
Dis my doedies daai!!!!
My hart voel sommer so lekker warm om julle drie so te sien...
(Was nie gisteraand al op jou blog nie, om een of ander rede? )
Hallo tannie. Ek herken daai uitspraak, dit kom van Fanus Rauchtenbach se Staal Burger. Een van die karakters het altyd gese "Dis my doedie daai".
Mineut ek hou dit eg voorwaar
Jy's "spot on", Appel. Dit was Staal Burger self, al 40 jaar gelede, oor die RADIO. So 'n lui stem, met sy eie unieke intonasie. DIT was nou cool in die 60's.
Post a Comment
<< Home