Annelie

Saturday, June 10, 2006

Minette is terug (met mening)

My suster is weer aktief op die blogosphere, mense! Gaan kyk hier om al die cool foto's te sien wat sy gepost het van haar (hopelik tydelike) nuwe lewe in Londen. Ek join hulle hierdie week daar - kan nie wag nie! Hier is 'n sneak preview - "Il Baccio", met suster Karen en swaer Dr Phil :-)

3 Comments:

Blogger Appel said...

Jy kan Italiaans praat! Brava!

4:10 PM  
Anonymous Anonymous said...

Jis An..skuus AJ, eks so opgewonde vir jou! Dis so 'n kief foto van Karen-hulle..ah,daar is niks soos waaaaare liefde - ooh got a bit carried away. Ja nee jy moet nou weet as ek eers begin Ge Korsten aanhaal is ek of self hals oor kop verlief of net plein deur die oor gesteek, maar ek gaan jou gerus stel..it is the former! Ek sien hom vannaand vir drinks - aaaaah! Ek mis jou so, die kamer eggo sonder jou. xxx

3:07 PM  
Anonymous Anonymous said...

Die soen wat jou voete van die aarde lig....

11:36 PM  

Post a Comment

<< Home