Annelie

Wednesday, January 24, 2007

Stick a fork in me, I'm done...

Die VerwelkomingsMatie is uiteindelik op straat - dié baba is die rede hoekom ek nooit weer die sin "Ag, dis ok, ek sal dit sommer self doen" sal uiter nie. Dit was 'n stupid idee gewees...maar, desnieteenstaande het ek nogals baie geleer in die proses (en dis mos nooit 'n slegte ding nie).

Verder wil ek maar net 'n pleidooi die kuberruim instuur en kla oor die ongoddelike hitte - my kar het geen aircon (het een gehad, maar dié kan nou net warm lug blaas vir een of ander rede...great) en swart en (gras)groen leerseats. Ek word elke dag, met ander woorde, feitlik van onder af gaar gebraai gedurende my commute terug Somerset Wes toe.

Maar aan die ander kant is dit tog so lekker om terug te wees... :-)

3 Comments:

Blogger Appel said...

Well done! Dit lyk baie mooi.

2:54 PM  
Anonymous Anonymous said...

haai daar sussie

Ek sien daarna uit om die (annelie) matie te lees. Onthou om my liefie (Brocoli)op te tel by die lughawe!! Kyk mooi na hom. Ek en jy en mettie kan nou "the sisterhood of the pyl green car" begin...

Violet Shrink

2:48 PM  
Blogger Minette said...

Wat bedoel jy man? Ek dig jou interiors... (dis wat ek gekry het to ek met die pyl groen mamba gery het...) Those were the days...

3:23 PM  

Post a Comment

<< Home