Mal Piet in konteks...
Vyftig randjies van Volkskasbank vir die mense wat reg geraai het - Mal Piet is, inderdaad, 'n dooswyn-brand (soos Ceres sappies...only, not) :-) Dankie aan Marius wat die foto verskaf het, en jammer, random dudes X en Y wat op die Matie-tannie se blog beland het...
2 Comments:
ek. ek is mal piet. kneel and repent.
[twitch]
Die dooswyn was my tweede raaiskoot. My eerste raaiskoot was natuurlik "Die Matie se nuwe maskot".
Post a Comment
<< Home