Annelie

Wednesday, January 17, 2007

Naamgenoot

Daar's 'n aktrise op 7de Laan met my naam (wel, nou moet ek dit seker ons naam noem)...presies dieselfde spelling, naam en van...

Ek moes mooi dink oor of ek hierdie wil post, aangesien ek hiermee aan almal moet erken dat ek 1) 7de laan kyk/volg en 2) een van die 0.5% van alle kykers is wat actually die end-credits lees.

Wel, daar het julle dit nou. Haar karakter se naam is Lindsay (die dwelmverslaafde met die illegitimate love-child). Sover ek weet is sy nie familie nie, maar sy't ook grootgeword in die Oos-Kaap (!?).

4 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Baahahahaha

Ek love 7de Laan. Dis die epitomy van stock characters. Komaan, almal hou van stock charaters - veral die loveable stock characters.

9:11 PM  
Blogger Marissa said...

Dit is baie snaaks!

10:00 AM  
Blogger Appel said...

Ten minste dra jy nie sulke pienk toppies soos sy op hierdie foto nie. Verder sien ek niks fout daarmee nie.

10:49 AM  
Blogger Minette said...

Sy is jaloers op jou sukses, en jy is haar rolmodel, dis die enigste verduideliking. Sjame, arme meisie. Stuur vir haar jou handtekening, dan sla sy miskien aanvaar dat sy nooit soos die original sal wees nie. (Ek weet sy's voor jou gebore, maar vergeet dit vir 'n oomblik)

3:25 PM  

Post a Comment

<< Home