Annelie

Thursday, November 02, 2006

Wie/wat is Mal Piet?

Mal Piet is...
deel van 'n nuwe RSG advertensieveldtog (soos daai skape, maar op acid)
Die Matie se nuwe mascot
'n nuwe dooswyn-brand
net nog 'n grynslaggende bokkapater en rede vir Annelie om leerwerk uit te stel
Free polls from Pollhost.com

2 Comments:

Blogger Marissa said...

Kan ons 'n prys wen as ons reg raai?

12:36 PM  
Blogger Appel said...

Kan ek nog 'n opsie voorstel? Dis het nie dalk iets te doen met Piet le Roux en Afrikaans nie?

6:18 PM  

Post a Comment

<< Home