Annelie

Wednesday, November 01, 2006

Cool bananas

As jy nog nie hierdie link op die universiteit se webwerf gesien/geclick het nie (of as jy, soos ek, selde daar uitkom), click gerus hier onder vir die US se nuwe kunskalender...

3 Comments:

Blogger Marissa said...

Die kalender is nie baie gebruikersvriendelik nie. Dalk is ek net stupid.

10:58 AM  
Anonymous Anonymous said...

Dit is useless. heeltemal. Dis 'n MOERSE cool idee maar die implementasie daarvan lyk maar redelik sleg. Dit gaan moontlik heeltemal geovershadow word met die k-mail sisteem

Cool feature: Jy kan dit in Outlook import.
Swak feature: Waar is die RSS?

en erm... en Section 53 is eers way later is dit nie?

8:36 PM  
Anonymous Anonymous said...

dalk moet hulle dit meer soos die binnekant van The Bin laat lyk. dis uno se acting muse

2:06 PM  

Post a Comment

<< Home