Annelie
Monday, January 22, 2007
Annelie
About Me
- Name: Annelie Maré
- Location: Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Ander blogs
- Foto's
- Vandag Londen, môre Parys
- Die Matie se blog
- Minette
- Marissa
- Kobus Ehlers
- Uno de Waal
- Johan Swarts
- Linsen Loots
Nog links
Previous Posts
4 Comments:
Is dit dalk die maan met 'n baie vreemde landskap onder dit wat daai hand figuur in het? onder andere?
Ek sien iemand wat my 'n middelvinger gooi maar ek sien nie die komeet nie. Watter een is ek veronderstel om te sien?
Dis Sondagaand by Oude Libertas geneem...daar's mos sulke geel handjies in die wingerde? Ek neem aan dis 'n voëlverskrikker-tipe ding...maar die silhouette van die wingerd met die handjies en die sekelmaan in die hoek het vir my baie creepy (maar cool) gelyk.
En jy's nie veronderstel om die komeet te kan sien nie :-)
Soos ek verstaan het toon die handjies aan watter wingerde nog nie gepluk is nie...
Post a Comment
<< Home