Annelie

Tuesday, September 05, 2006

Screw you guys, I'm going home...

Yip, ek gaan bietjie huis toe vir die vakansie - ek dink die change of scenery sal my goed doen. Het dit reggekry om die afgelope paar dae meeste van die kos in ons kamer te verorber (ja, selfs my arme kamermaat se Oreos) tussen koors-gedrewe power-naps en swot-sessies en ongemaklike tee-afsprake en my urpu-verslawing en...wel, 'n klomp goed.

So ja, hierdie is 'n shockingly pointless post, maar dit bied vir my 'n blaaskans van my pol wet boeke, en ek moes net hierdie tel-die-slapies-af gevoel êrens neerskryf... :-)

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Skaars 'n dag van hierdie vakansie is verby en ek is alreeds so ledig soos Chrisjan Cronjé se oorkussing. T'ag...

10:06 PM  
Blogger Marissa said...

Mmm. Het ek julle ooit vertel dat ek in my eerstejaar in Vensters die rol van Kenny vertolk het? (Hulle het die kortste eerstejaar gekies.) Dit het behels dat ek omval, asook natuurlik die aantrek van 'n enorme oranje kostuum.

6:30 PM  

Post a Comment

<< Home