Annelie

Wednesday, August 30, 2006

Eersgeborene


Na 'n waansinnige naweek en 'n hele paar sonsopkomste en -ondergange in Die Matie se kantoor is die nuwe redaksie se eerste uitgawe op straat...

Los gerus kommentaar, ek sal die voorblad link na die online pdf sodra Marius dit plaas.

(Besoek gerus ook die dude in die regterkantste boonste hoekie se blog, asook dié van medewerkers X en Y...ons is almal baie gebalanseerde mense, ek belowe) :-)

6 Comments:

Blogger Appel said...

Jy kan ook natuurlik 'n skakel gee na jou voorbladfoto-man se blog naamlik www.willembotha.blogspot.com

12:24 PM  
Blogger Marissa said...

Cool. Ek gaan van nou af van myself praat as Medewerker X!
Baie geluk met die eerste uitgawe, ek dink dis goed. En weereens jammer oor ek nie wakker geword het om nog taalversorging te kom doen nie.
O ja, as julle my flashdisk iewers in die kantoor sien, laat weet asb! Vandat hy weg is, voel ek asof ek een van my arms of 'n oog verloor het.

2:52 PM  
Anonymous Anonymous said...

Dis 'n cool uitgawe. Daar is 'n paar interessante artikels in en 'n daring nuwe layout. Ek sou nogsteeds Prevot se kolom by die international affairs hou though... maar dis net ek :)

3:16 PM  
Anonymous Anonymous said...

Chrisjan lyk soos een van daai karavaankinders...

8:07 PM  
Blogger Marissa said...

Karavaankinders?

8:10 PM  
Anonymous Anonymous said...

Gmpf... gebalanseerd. Ek wens. "Dude in die regterkantste boonste hoekie" werk nogal vir my...

10:42 PM  

Post a Comment

<< Home