Annelie

Tuesday, July 04, 2006

Cool ad

Kyk hierdie cool advertensie - hou in gedagte dat dit nie CGI is nie...dis regte bonsballetjies, geskiet in San Francisco...(liedjie = "Heartbeats" van Jose Gonzalez)



(Spesiale dank aan Mettie en Kana wat my hieraan blootgestel het) :-)

5 Comments:

Anonymous Anonymous said...

super cool!

5:34 PM  
Blogger Appel said...

Jammer om jou bubble te bars maar hulle wys hierdie advertensie op Suid-Afrikaanse televisie.

12:40 PM  
Blogger Appel said...

O en dit is CGI. Helfde van die balletjies is regte balletjies, maar die ander (wat in en uit fokus uit gaan soos die kamera in en uitzoom) is geCGI. So dis so baie slim kombinasie sodat jy die heeltyd dink "Sho, dis goed hoor".

12:43 PM  
Anonymous Anonymous said...

Jammer appel, ek weet die pessimis in jou wil op ons battery piepie, maar 1.dit maak nie saak of dit in sa speel nie, en 2.dit is nie cgi nie, gaan lees bietjie, jy doen nie goed genoeg navorsing nie, laat weet as jy niks kry nie, ek sal vir jou die link in 'the making of' email. ps. waar's jou blog? tut tut

9:59 PM  
Anonymous Anonymous said...

Dis in elk geval CG, omdat ons almal rekenaars gebruik om daarna te kyk ;)

10:11 AM  

Post a Comment

<< Home