Pineapple Pete
Die internet is darem 'n wonderlike ding.
Hier is vir julle iets waarop ek afgekom het toe ek vir Ringo Starr ge-google het. Dit kom van sy webwerf se foto-afdeling af...miskien 'n bietjie wacky, maar ek kan nie help om dit te dig nie :-) Dié outjie se naam is (soos julle seker kon aflei) Pineapple Pete. Die onderste een se titel is eenvoudig 'Pete napping'...
Seriously, ek kan myself nie help nie :-)
2 Comments:
ek verstaan nie - tel hierdie entry en die vorige drie nie?
Pineapple Pete rock
Post a Comment
<< Home