Vandag se uitgawe
Uiteindelik het Marius dit vir ons opgelaai, soos belowe :-)
Hoe cool is dit dat ons nou 'n sms-ding aan die gang het? Alhoewel "Sê jou sê" seker een van die mees embarrassingly cheezy name daarvoor is - ek gaan probeer om nie skaam te kry daaroor nie...
Het uiteindelik ook 'n meeting met die Shofar-leraars gekry, môre-oggend. Sal almal wat omgee op hoogte hou.
3 Comments:
Dit lyk so mooi en nou kan ons dit nog nie lees by "Die Matie Studentekoerant" nie?
Dis nou online, jammer dit het so lank gevat (vir die enkeles wat nie kon wag nie!?) :-)
Ek kon nie wag nie, maar nou is my nuuskierigheid bevredig.
Post a Comment
<< Home