Annelie

Tuesday, April 04, 2006

Penelope Pineapple


Penelope sometimes struggles to come to terms with the pineapple in the mirror...

13 Comments:

Anonymous Anonymous said...

ha ha ha. ek herken die shades. penelope lyk asof die eksistensieele kant van die lewe haar bietjie onderkry. wag dus so lank moontlik voor jy haar vertel waar vrugteslaai vandaan kom. x

12:48 PM  
Blogger Appel said...

Hoe kan jy die shades herken, Minette? Dit behoort aan Ringo Starr. Dis die jou goedkoop sonbril wat jy by die huis vergeet het nie.

1:29 PM  
Anonymous Anonymous said...

Vir jou informasie mnr a: dit is my bril, hierdie is penelope, nie pete nie. Ek kan nie glo jy se vir die arme meisie sy lyk soos 'n seun nie. En, my bril was nie goedkoop nie, dit was polaroids, toe trap naude daarop... nou is dit goedkoop.

1:33 PM  
Blogger Annelie Maré said...

Minette: 1, Appel: 0 (toemaar, ek kry ook 'n 0 aangesien ek die idioot is wat gisteraand met 'n pynappel in die een hand en 'n kamera in die ander deur die huis gehardloop het...)

2:31 PM  
Anonymous Anonymous said...

Penelope was so ontsteld oor die woelinge rondom haar sonbril, dat sy nie opgedaag het vir "middagete op die stoep" nie. Sy het die heerlike oondgebraaide hoender en botterskorsie gevul met geroomde spinasie heeltemal misgeloop! Om nie eers te praat van die aanskoue van die vars gekookte baba aartappeltjie wat die "chirurg in wording" op geoefen het nie. Hy is in elk geval onmiddellik in diens geneem vir die volgende vingerete - op dieselfde stoep - daardie soort waar elke happie op die bord 'n meesterstuk gaan wees. Arme Penelope, miskien sal 'n bietjie TLC haar weer in die openbaar laat verskyn.....

2:54 PM  
Blogger Annelie Maré said...

Ek dink ma moet nou ma se eie blog kry...

2:54 PM  
Anonymous Anonymous said...

rook jy boom?

6:50 PM  
Blogger Appel said...

Oraait ek confess ek was verkeerd, maar Penelope lyk net Pete. Buitendien, Minette, jy het 'n onregverdige voordeel gehad in dat jy weet hoe jou eie huis lyk en kon sien dat dit 'n pynappel in jou eie moederhuis is. Hoe moes ek dit nou geweet het?

7:26 PM  
Blogger Annelie Maré said...

Pete en Penelope is twee unieke pynappels - kyk mooi, Pete het twee stronke, Penelope net een. In pynappel-terme is dit 'n groot verskil (soos stronke maar onder mense ook 'n groot verskil maak)...

9:52 PM  
Blogger Appel said...

Ek het ook 'n stronk.

12:45 PM  
Blogger Annelie Maré said...

Daar illustreer appel vir ons die verskil tussen innuendo en in-ur-endo (the slightly more blatant cousin of 'in-ur-face')...

5:05 PM  
Anonymous Anonymous said...

julle mense is weird

12:55 PM  
Blogger Appel said...

Fok jou Naude

12:21 AM  

Post a Comment

<< Home