Annelie

Monday, March 27, 2006

Bad idea

Party mense moet net nie toegelaat word om advertensies te design nie (soos die mense van Denim&Diamonds - kyk gerus na die kalender wat hulle vir Die Matie gedoen het, op bladsy 10...soos in, "The club of milk and honeyz").

Ek sien vandag in die Lettere en Wysbegeerte gebou 'n ad vir die Xhosa departemente wat sê: "Learning Xhosa will take you places", en dan so 'n foto:

Ekskuus?

3 Comments:

Blogger Appel said...

Ek dink Zebra's kan Xhosa praat, o nee wag dis Zulu. Dis hoekom hulle name albei met 'n Z begin.

9:58 PM  
Blogger Appel said...

Die boom in jou entry lyk soos die destydse logo van FNB (o nee jammer, ENB) in 1987. Hulle het 'n fok gevoel vir die State of Emergency en besluit om hul kliente te help vergeet van al die kak in die land gaan hulle 'n redesign aangaan. Meer as R45 miljoen is bestee aan die bemarkingsveldtog vir 'n fokken son wat agter 'n doringboom opkom. Die takke het "toevallig" soos die Afrika-kontinent gelyk en binne in die takke het mense 'n hasie gesien, ja 'n hasie, wat glo die simbool van die ANC was. ENB moes toe die logo (effe) verander.

3:27 PM  
Anonymous Anonymous said...

the land of milk and honeyz. die kalender is baie spesifiek en spreek tot die drie pote van die spreekwoordelike kookpot van die afrikaanse kultuur: drank, seks, en manlike massahisterie dressed up as broederskap. who wouldn't want it?

12:20 PM  

Post a Comment

<< Home