Annelie

Thursday, March 08, 2007

Die groter prentjie

Ek dink stock foto's is cool. Kyk nou byvoorbeeld na hierdie week se Matie. Wie sou kon raai dat hierdie foto



eintlik só gelyk het (en dat die foto omtrent so 07:20 Dinsdagoggend geneem is)...

1 Comments:

Anonymous Anonymous said...

NEEEEE! Hoe kon jy! Nou gaan ek oor elke foto wonder hoe dit EINTLIK gelyk het......

Grap net. Dis amazing! :-)

3:19 PM  

Post a Comment

<< Home